Revue
Revue by Menlo
Menlo se revue is ‘n skouspelagtige kombinasie van sang en dans – ‘n hoogtepunt op die skool se kultuurkalender. Deelname bevorder spanwerk en dissipline, terwyl vriendskappe gesmee en herinneringe versamel word. Moenie die kans misloop om deel van Menlo-revue se energieke en onvergeetlike produksiespan te wees nie!
Kontakpersoon
Mnr. Andrew Mc Geer
andrew.mcgeer@menlopark.co.za
DIE HOËRSKOOL MENLOPARK