Skip to content

Orkes

Orkes by Menlo

Die Menlo-orkes is ‘n dinamiese ensemble van vaardighede en talent. Onder leiding van maestro, Eddie Clayton, leer orkeslede – van beginners tot gevorderde musikante – om instrumentele vaardighede te bemeester.

Sluit aan by die orkes en ervaar die krag van musikale spanwerk.

PRESTASIES

Crown Asset v1

PERSONEEL

Crown Asset v1

Organiseerder

MP(5017)

Me. Elmarie Badenhorst

elmarie.badenhorst@menlopark.co.za

Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK