Skip to content

Omgee

‘n Kultuur van 
omgee

Omgee is ‘n fundamentele Menlo-waarde wat leerders aanspoor om ‘n tasbare verskil in die gemeenskap te maak. Die skool is gedurende die jaar aktief betrokke by verskeie gemeenskapsprojekte wat wissel van ondersteuning aan minderbevoorregte skole, diereskuilings en tehuise vir bejaardes. Die hoogtepunt van Menlo-omgee is Omgeeweek wat jaarliks in Mei plaasvind.

Word deel van ‘n span wat ‘n verskil maak.

Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK