Kuns
Kuns by Menlo
Die Hoërskool Menlopark se dinamiese departement van visuele kuns verseker dat kunsleerders se kunswerke by verskeie uitstallings ten toon gestel word.
So ontwikkel leerders selfvertroue en professionele aanbiedingsvaardighede, terwyl die uitstallings as ‘n vertoonvenster vir leerders se kunswerke dien.
Kontakpersoon
Me. Mariana de Klerk
mariana.deklerk@menlopark.co.za
Kontakpersoon
Me. Ilze van Niekerk
ilze.vanniekerk@menlopark.co.za
DIE HOËRSKOOL MENLOPARK