Koor
Die Menlo-koor is een van die skool se vlagskipaktiwiteite en ‘n simbool van uitnemendheid op kultuurgebied. Onder die bekwame leiding van ons meesterlike koorleier het die koor reeds lof op nasionale en internasionale verhoë verwerf. In hierdie hegte en ondersteunende span dra elke stem tot die perfekte klank by.
Sluit aan by die Menlo-koor en word deel van ‘n simbool van uitnemendheid.
Organiseerder
Me. Jeanmari van Papendorp
jeanmari.vanpapendorp@menlopark.co.za
DIE HOËRSKOOL MENLOPARK