Skip to content

Hokkie

Hokkie by Menlo

By Menlo-hokkie word elke speler toegerus om hulle volle potensiaal te bereik. Die program fokus nie net op die ontwikkeling van uitmuntende hokkiespelers nie, maar ook op die aanleer van leierskapsvaardighede en dissipline. Ons hokkiespanne vaar uitstekend in ligawedstryde en gesogte toernooie – dit dien as bevestiging van die skool se posisie as een van die beste hokkieskole in Suid-Afrika. Hier word jy deel van ’n tradisie van voortreflikheid.

PRESTASIES

Crown Asset v1

PERSONEEL

Crown Asset v1

FASILITEITE

Crown Asset v1

Akademiehoof Organiseerder: Dogters

Brad Brook

Mnr. Brad Brook

brad.brook@menlopark.co.za

Organiseerder:
Seuns

MP(5045)

Mnr. Wayne Coldman

wayne.coldman@menlopark.co.za

Akademiehoof

Organiseerder: Dogters

Organiseerder: Seuns

Brad Brook

Mnr. Brad Brook

brad.brook@menlopark.co.za

MP(5045)

Mnr. Wayne Coldman

wayne.coldman@menlopark.co.za

Ons
Fasiliteite

Menlo-blou-astro

Mini-astro

Klubhuis met kleedkamers

Tweede astro op pad

Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK