Skip to content

Gholf

Gholf by Menlo

Die Hoërskool Menlopark bied ‘n uitstekende gholfprogram vir leerders op alle vaardigheidsvlakke. Ons spanne neem aan verskeie ligas en toernooie deel. Daarby beskik Menlo-gholf oor die nuutste afrigtingstegnologie en wêreldklastoerusting soos balvlugmonitors, 3D-bewegingsanalise- en brein-analisesagteware. Toegewyde afrigters verseker dat die gholfspan van Die Hoërskool Menlopark as een van Suid-Afrika se bestes gereken word.

PRESTASIES

Crown Asset v1

PERSONEEL

Crown Asset v1

FASILITEITE

Crown Asset v1

Akademiehoof

MP(5056)

Mnr. Nico van Eeden

nico.vaneeden@menlopark.co.za

Kontakpersoon

Lynette Crouse Wiskunde

Me. Lynette Crouse

lynette.crouse@menlopark.co.za

Ons
Fasiliteite

Balvlugmonitors

3D-bewegingsanalise- en breinanalisesagteware

Afrigtingsfasiliteite is op die skooltrerrein geleë

Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK