Skip to content

Eggo-skoolkoerant

Eggo-skoolkoerant

Die Eggo-skoolkoerant bied aan Menlo se aspirantjoernaliste ‘n platform om die skool se nuus, prestasies en gebeure vas te vang, terwyl leerders hulle skryf-, redigerings- en uitlegvaardighede in ‘n professionele omgewing ontwikkel. Die span werk saam om relevante en innemende inhoud te skep wat die Menlo-gees, -waardes en -karakter reflekteer.

Word deel van die span wat Menlo-mal-momente eggo.

Kontakpersoon

MP(5003)

Mnr. Hein Brits

hein.brits@menlopark.co.za

Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK