Skip to content

Drama & Toneel

Drama en Toneel
by Menlo

Die Blou Teater bied aan Menlo se akteurs en tegnici die geleentheid om hulle kreatiwiteit en selfvertroue op die verhoog uit te leef. Deelname aan verskeie kompetisies en kunswedstryde verseker dat Menloparkers waardevolle kommunikasie- en leierskapsvaardighede ontwikkel. In samewerking met Improv-studios bied die skool professionele afrigting en moderne fasiliteite om die beste moontlike teaterervaring te verseker.

Word deel van die span en ontdek jou stem en passie vir die kunste.

PRESTASIES

Crown Asset v1

PERSONEEL

Crown Asset v1

Kontakpersoon

MP(5043)

Me. Dené Kruger

dene.kruger@menlopark.co.za

 

 

Menlo wapen Navy Screen

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK