Atletiek & Landloop
Atletiek
Landloop
Atletiek by Menlo
Menlo-atletiek is al vir dekades sinoniem met uitnemendheid. Hoëprestasie-afrigting, die blitsblou tartanbaan en gespesialiseerde afrigtingskampe verseker dat Menlo-atlete wêreldklasprestasies lewer.
Ons atlete neem aan verskeie massabyeenkomste deel om aan almal ‘n geleentheid te bied om die vreugde van deelname te ervaar.
Akademiehoof
Mnr. JJ Smith
jj.smith@menlopark.co.za
Organiseerder
Me. Lelanie van Wyk
lelanie.vanwyk@menlopark.co.za
Ons
Fasiliteite
Tartanbaan
Tartanaanlope vir verspring, hoogspring en spiesgooi.
Skyfwerphok – voldoen aan internasionale vereistes.
Stadionligte – voldoen aan internasionale vereistes.
Landloop by Menlo
Menlo-landloop kweek veggees en ontwikkel uithou-atlete wat enige terrein met vasberadenheid aanpak. Word deel van Menlo se ryk atletiek-erfenis en tradisie van sukses.
DIE HOËRSKOOL MENLOPARK